Aansoekvorm

Kies ’n Persoon of Maatskappy

Maatskappy se Inligting

Persoonlike inligting

Domicile et executandi (adres)

Lidmaatskap

ONDERSTEUNER

Pensionarisse en Studente  

R100

Maandeliks

BRONS

1-10 Personeel

R375

Maandeliks

SILWER

11-30 Personeel

R800

Maandeliks

GOUD

31-50 Personeel

R1 800

Maandeliks

PLATINUM

51-100 Personeel

R3 000

Maandeliks

DIAMANT

101+ Personeel

R6 000

Maandeliks

Aansoek

Bogenoemde verkose regspersoon met genoemde verteenwoordigers doen hiermee aansoek om lidmaatskap van Pretoria Sakekamer, met deelname in al die regte en verpligtinge wat uit sodanige lidmaatskap mag voortspruit en onderhewig aan die bepalings van die grondwet van die organisasie. Die regspersoon gee Pretoria Sakekamer en sy verkose diensverskaffers/kontrakteurs toestemming om persoonlike data hierin verskaf te stoor en te verwerk en kommunikasie van Pretoria Sakekamer te ontvang (telefonies, Whatsapp, e-pos ens)

Mandaat

Om die vorm te voltooi benodig ons ‘n debietorder mandaat aan Three Peaks om die veilige betalings te verwerk. Bevestiging
Ek aanvaar die lidmaatskap en bevestig dat die inligting korrek is.